LARGE BATTERY FORKLIFT TRUCK USER
J Immelman - FPT Table Bay Harbour


GEAGTE MNR DIE VOORSITTER DAMES EN HERE

BAIE DANKIE VIR DIE GELEENTHEID OM HIER TEENWOORDIG TE KAN WEES EN OM VIR U AGTERGROND TE KAN GEE AANGAANDE BATTERY VURKHYSERS

    1. VRUGTE TERMINAAL

    • DEURSET PER JAAR 450000 PALETTE TOT 530000PAL VRUGTE
    • PALET GEWIG WISSEL VAN 1000 KG TOT 1200 KG
    • 65% VAN ALLE VRUGTE WAT ONS HANTEER KOM REEDS VERKOEL VANAF DIE BINNELAND DIREK NA DIE SKEPE
    • DIE BALANS VAN DIE VRUGTE WORD IN DIE KOELKAMERS GESTOOR VIR OF HERVERKOELING VIR SPESIALE MARKTE OF VOORVERKOELING
    • ONS WERK SKOFTE VAN 8 URE ELKE



    2. STAPEL PATROON

    • WEENS DIE VERSKILLENDE TIPES KARTONNE WORD BAIE PALETTE SLEGS ENKEL GESTOOR ( VERAL DIE DISPLAY KARTONNE)
    • WANNEER VRUGTE OP LANGER TERMYN GESTOOR WORD VIR SPESIALE VERSKEPINGS WORD STAPELYSTERS GEBRUIK
    • ONS STOOR MAKSIMUM 2 HOOG WANT DIT IS WAT DIE GEBOU ONS TOELAAT
    • OM 'N GOEIE PRODUKTIWITEIT TE KAN HANDHAAF IS DIT WENSLIK OM ALLE PALETTE TE KAN PLAT STOOR


    3. VURKHYSER VLOOT

    • ENKEL BATTERY VURKHYSER = 20
    • DUBBEL BATTERY VURHYSER 2 .5 TON = 7
    • DUBBEL BATTERY VURKHYSER 3 TON = 17
    • DUBBEL DIESEL VURKHYSER 3 TON = 10
    • ENKEL DIESEL VURKHYSER 2 TON = 2

TOTAAL VAN 56 VURKHYSERS



    4. GEBRUIK VAN ELKE TIPE VURKHYSER

    • ENKEL BATTERY V/H = WORD MEESTAL GEBRUIK VIR DIE AFLAAI / LAAI
    • DUBBEL BATTERY V/H = WORD VIR DIE STOOR VAN VRUGTE SOWEL AS DIE VERSKEPING GEBRUIK . GEEN VURKHYSERS WAT GASSE AFGEE WORD IN KOELKAMERS GEBRUIK. DIE 3 TON BATTERY V/H WORD MEESTAL VERKIES WEENS DIE GEWIG VAN PALETTE. DIE 2.5 TON BATTERY MASJIEN KAN NIE DIE PUNCH WERKLIK VAT.
    • DUBBEL DIESEL V/H = ONS MAAK MAAR MEESTAL GEBRUIK VIR DIE DIREKTE VERSKEPINGS. D.W.S. WORD IN DIE OOP AREAS GEBRUIK. DIE MASJIEN IS VINNIGER AS BATT V/H MAAR EK VERKIES NOG STEEDS DIE BATTERY BO DIESEL.

ONDERHOUD IS DUUR OP DIESELS WEENS MEER BANDE!!!!!!!

    • ENKEL DIESEL WORD MEESTAL GEBRUIK VIR DIE AFLAAI VAN KOELTROKKE ASOOK DIE LAAI VAN HOUERS WANNEER ONS VAN DIE SKUINS RAMPS GEBRUIK MAAK



    5. VURKHYSER URE

    • AANTAL URE PER VURKHYSER PER JAAR = BATT 2500

AANTAL URE PER VURKHYSER PER JAAR = DIESEL 3000

    • AANTAL URE VOOR ELKE DIENS = 200 UUR


    6. LAAI VAN BATTERYE

    • INDIEN VURKHYSER BAIE HARD GEWERK HET VIR DIE SKOF SAL DIT 5-8 UUR NEEM VIR HERLAAI VAN BATTERY.
    • BATTERY HOU VERMOEë PER SKOF 6 -8 URE AFHANGENDE WATTER AKTIWITEITE PLAASVIND
    • 2 X BATTERYE PER VURKHYSER
    • GEREELDE TOETSE OP SELLE VERLENG DIE LEEFTYD VAN BATTERY ( BATTERYE WORD GE"DISCHARGE")


    7. TOESIGHOUDING BY BATTERY LAAI AREA

    • 24 UUR TOESIGHOUDING NOODSAAKLIK
    • 110 BATTERYE PLUS 48 VAN STEVEDORE = 158 BATT
    • 3 TOT 4 PERSONE PER SKOF VAN 12 URE LANK
    • TOESIGHOUER IS INGESLUIT
    • OP NAGSKOF WORD ALLE BATTERYE GEWISSEL ONGEAG OF DIT PAP IS OF NIE


    8. ALGEMENE OORSIG

    • DIE 3 TON BATTERY VURKHYSER GEE DIE BESTE EN MEER EFFEKTIEWE DIENS
    • KAN 'N BAIE GOEIE PRODUKTIWITEIT HANDHAAF NA AANLEIDING VAN SY SPOED
    • 2,5 TON IS TE LIG VIR DIE HANTERING VAN 2 PALETTE OP ,N KEER
    • 2 TON ENKEL IS BAIE BETROUBAAR BY DIE LAAI VAN HOUERS EN DIE STOOR VAN SPESIALE MARK PALETTE
    • GROOTSTE VOORDELE VAN BATTERY VURKHYSERS IS DIE VOLGENDE
          1. GEEN OLIE LEKKE VLOERE ALTYD SKOON
          2. GEEN GERAAS
          3. GEEN GASSE WORD VRYGELAAT BAIE BELANGRIK VIR HEDENDAAGSE SPESIALE MARKTE

Click to go back to Seminar Page Click to go back to the Home Page